Pretoria FM Onderhoud

Pretoria FM Sakeprofiel Onderhoud met FICS eienaar Gerhardt Becker

Pretoria FM Onderhoud met Gerhardt Becker, eienaar van FICS

Gerhardt Becker het 25 jaar gelede ‘n gaping in die mark gesien terwyl hy by die Departement van Justisie gewerk het om maatskappye en regslui met ondersoeke te ondersteun.  Met mannemoed het hy ‘n besigheid begin wat dié rol vertolk en in 2016 is die besigheid in ‘n konsessie-struktuur hervorm.  Gerhardt gesels in die gesprek oor nuwe uitdagings en strategieë. www.FICS.co.za/ 012 030 1030/ 086 112 3427

Luister gerus na die onderhoud!