Vinnige Ontbyt voor Ontbytsake #2

FICS se top 3 vinnige ontbyt idees – nommer 2

Die resepte is ideaal om vinnig saterdagoggend te maak voor jy Ontbytsake kyk.

Moet nie Dawie Roodt se onderhoud met FICS se Besturende Direkteur, Gerhardt Becker mis nie.

kykNET (Kanaal 144)
Saterdag, 29 Julie
07:30 – 09:00

{Omelet-in-‘n-koppie}

 

Bestanddele:

  • 2 Eiers
  • 30ml Melk
  • 15ml Ui
  • 5ml Pietersieleie, gekap
  • Sout en Peper na smaak

 

 

 

 

Metode:

  • In ‘n koppie klits die eiers
  • Voeg die uie, melk, sout en peper by. Meng goed tot al die bestanddele goed gemeng is
  • Mikrogolf vir 1 minuut in die mikrogolf. Meng die mengsel en breek enige stukkies gaar eier op
  • Mikrogolf vir nog 45 – 60 sekondes of totdat eier gestol is
  • Sprinkel met ui, pietersielie, sout en peper en geniet